Water (molekuul)

Hierdie artikel bespreek water vanuit 'n wetenskaplike en tegniese oogpunt. Sien water vir 'n meer algemene bespreking van water en die belangrikheid daarvan vir die mensdom

Eienskappe

Algemeen

Naam Water (molekuul)
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule H2O
Molêre massa 18,01528
CAS-nommer 7732-18-5  
Voorkoms deurskynend, byna kleurlose vloeistof met'n effense blou tint [1]
Fasegedrag
Smeltpunt C (273.15 K)
Kookpunt 100 °C (373.15 K)
Digtheid 1 g/cm3
Oplosbaarheid  
Viskositeit 1 mPa·s teen 20 °C

Suur-basis eienskappe

pKa 15.74

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Water het die chemiese formule H2O, wat beteken dat dit 'n watermolekule uit twee waterstofatome en een suurstofatoom bestaan. By kamertemperatuur, ongeveer 25 °C, is dit 'n bykans kleurlose- (met 'n effense blou tint), smaaklose- en reuklose stof. Dit is die mees algemene oplosmiddel en ook die enigste suiwer stof wat in al drie sy toestande op aarde aangetref word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne